Taal Van My Hart - Single

by Helmut Meijer & Carla Schnetler

/
  • Digital Track
    Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

    You own this

     

about

TAAL VAN MY HART (remixed, remastered)

24-bit 48 kHz .WAV

Geskryf saam met akteur/vervaardiger Tim Theron vir die "Klein Karoo Film" in 2012. Hier is ons Peter Gabriel-geïnspireerde weergawe..

lyrics

TAAL VAN MY HART

Wys vir my die rant van jou skuiling teen die wind
Waar ek stil myself verloor in jou gees
Roep my naam, roep my nader
Laat dit oor jou vlaktes weerklink

Maak oop, maak oop my oë
En skilder ons hartklop in die wind

Kom seël my lippe met jou siel
Keer die woorde wat gevlek is,
Met die pyn van ons verlede
Kom en tel my op, soos die oggendson
Vat my hand en bring my nader,
Na ‘n plek van nuwe lewe
En praat met my die taal van my hart

Verdwaal saam met my, op die grondpad van ons liefde
Ons elke tree gevleg in die stof
Skryf my naam, skryf my lewe
My eerste asem in jou storie vind

Ons droom is vasgelê, in die voue van my hart
Oor die ver verlate berge klink jou naam..

credits

released December 27, 2019
Written by Tim Theron and Helmut Meijer

Performed by Carla Schnetler and Helmut Meijer

Produced, Mixed and Mastered by Helmut Meijer

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help