Skep In My 'n Rein Hart

from Verhaal by Anne-Marie Van Eeden

/

lyrics

Skep in my n rein hart o Heer
Vind in my gestalte meer en meer
Maak my standvastig en sterk
En bekwaam vir elke goeie werk

Deurgrond my hart U sien reg deur my
Sien my onrus raak en maak my vry
Maak my denke nuut en lei my weer
Op die beproefde pad o Heer

As ek val en seerkry
Vind my en dra my
As ek soek, verdwaal en swaarkry
Vorm my en maak my

Leer my van die kruis - my kort bestaan
Om die grootheid van U liefde te verstaan
Gee my die woorde opnuut om met n nuwe lied
U lof te besing

As ek val en seerkry
Vind my en dra my
As ek soek, verdwaal en swaarkry
Vorm my en maak my

credits

from Verhaal, released November 4, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this track or account