Namakwa Sands (Rock Version)

from Namakwa Sands | Corporate Song by Helmut Meijer

/

lyrics

Daar waar die golwe breek
By Brand se Baai
Tussen eindellose heuwels wind-verwaai
Waar die vier seisoene soms daagliks swaai
Daar word die sand uit Nama-aarde opgelaai

By die eindpunt van jou spoor in suide-land
Kyk ek verlangend hoe Namakwasande brand
As ek dink aan wat jy hier en daar vermag
Is ek bly dat ek kan deel in hierdie dag

Namakwasand, jy het my hart
Ek deel jou drome en ons trane hand-aan-hand
Namakwasand, jy het my hart
Ek is deel van jou hier in Namakwaland
(Ek is deel van jou, Namakwasand)

My mense wag vir my, waar teer en stofpad kruis
Ek kom terug na nog 'n dag, by my tweede huis
As ek terugkyk oor die jare saam met jou
Dan is my droom van doerie tyd, die hier en nou

Ek kom elke dag na jou toe terug
Daar waar jy vasstaan teen die weste-lug
Hier's dit veilig, want jy's doelgerig
Jy gee meer as net jou aarde terug..

Namakwasands, you have my heart
I share all your dreams and tears, hand in hand
Namakwasands, you have my heart
I am part of you, here in Namakwaland

credits

from Namakwa Sands | Corporate Song, released February 20, 2012

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this track or account