We've updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Gebreek

from g e b r e e k by Vanuitstof

/

about

The question always is: who defines what?

lyrics

GEBREEK

Ek is bang vir die dood
Ek’s bang vir die pad
My jonger self het dit als ontken

Gekraakte spieël, my tyd genoot
My God, my God
Ek’s totaal verlaat

Wie se Jy is ek?
Waarheen kan ek gaan?
Wie dink ek is Jy?
Waarheen sal ek gaan?

Ek is gebreek
Heeltemaal gebreek
Ek het sig verloor
Ek het die land verlaat
Ek is gebreek
Heeltemaal gebreek
Ek het sig verloor
Alles verlaat

Jy is kompleks
Ek kan nie verstaan
Tog nooi Jy my in, in Jou bestaan

"Uit die oog,
Uit die hart"
Is dit enigsins waar

Jy is wie Jy is
Nie wie ek dink Jy is
Want ek is wie Jy sê
Al wil ek dit nie hê

credits

from g e b r e e k, released March 21, 2022
Written and Composed by Jandré Viljoen, Helmut Meijer & Werner Carstens

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this track or account