Namakwa Sands | Corporate Song

by Helmut Meijer

/
  • Digital Album
    Streaming + Download

    Also includes the Official Music Video based on the Kwaito Version, by Dawie Verwey (Flat Art Productions), as well as the original writing demo, as was written on September 20th 2011 and presented to the Exco.
    Purchasable with gift card

    You own this

1.
Daar waar die golwe breek By Brand se Baai Tussen eindellose heuwels wind-verwaai Waar die vier seisoene soms daagliks swaai Daar word die sand uit Nama-aarde opgelaai By die eindpunt van jou spoor in suide-land Kyk ek verlangend hoe Namakwasande brand As ek dink aan wat jy hier en daar vermag Is ek bly dat ek kan deel in hierdie dag Namakwasand, jy het my hart Ek deel jou drome en ons trane hand-aan-hand Namakwasand, jy het my hart Ek is deel van jou hier in Namakwaland (Ek is deel van jou, Namakwasand) My mense wag vir my, waar teer en stofpad kruis Ek kom terug na nog 'n dag, by my tweede huis As ek terugkyk oor die jare saam met jou Dan is my droom van doerie tyd, die hier en nou Ek kom elke dag na jou toe terug Daar waar jy vasstaan teen die weste-lug Hier's dit veilig, want jy's doelgerig Jy gee meer as net jou aarde terug.. Namakwasands, you have my heart I share all your dreams and tears, hand in hand Namakwasands, you have my heart I am part of you, here in Namakwaland
2.
3.
4.

about

NAMAKWA SANDS SONG

16-bit, 44.1 kHz .WAV

Spanning a number of weeks, the Namakwa Sands song was written and composed on assignment in September 2011, as part of a Corporate initiative to unite and encourage the diverse group of miners of the Namakwa Sands mine on the Western Coast of South Africa.

Following an extensive process of interviews and consultation, it was decided that the Original Ballad Version, needed a few more renditions.

Here is the Namkwa Sands song in all it's shapes and sizes..

The Copyright in its entirety, in All Territories and Into Perpetuity, is Sole Propriety of TRONOX. These songs are NOT for sale. All Rights Reserved.

(C) 2014 Tronox Mineral Sands (Pty) Ltd.

credits

released February 20, 2012

Written, Performed and Produced by Helmut Meijer

Vocals, Synth and Programming: Helmut Meijer
Vocals on the House Version: Leah
Guitars and Dobro: Juan Oosthuizen
Bass: Denny Lalouette
Drums and Percussion: Vinnie Henrico

Cover Art and Design: Sunflood Studios, Stellenbosch

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this album or account