g e b r e e k

by Vanuitstof

/
1.
Return 02:21
2.
Gebreek 05:09
GEBREEK Ek is bang vir die dood Ek’s bang vir die pad My jonger self het dit als ontken Gekraakte spieël, my tyd genoot My God, my God Ek’s totaal verlaat Wie se Jy is ek? Waarheen kan ek gaan? Wie dink ek is Jy? Waarheen sal ek gaan? Ek is gebreek Heeltemaal gebreek Ek het sig verloor Ek het die land verlaat Ek is gebreek Heeltemaal gebreek Ek het sig verloor Alles verlaat Jy is kompleks Ek kan nie verstaan Tog nooi Jy my in, in Jou bestaan "Uit die oog, Uit die hart" Is dit enigsins waar Jy is wie Jy is Nie wie ek dink Jy is Want ek is wie Jy sê Al wil ek dit nie hê
3.
STILLNESS OF NOTHING In the stillness of nothing Lies the answer Your eyes are forgiving Your soul lends a hand If I only remember Why we never even met In the stillness of nothing In the stillness of nothing We sometimes pretend To look at each other To not hold a hand If I only remember Why we never even met In the stillness of everything There’s not time but it’s endless There’s no space but the door’s open wide There’s no answers for questions In the stillness of nothing In the stillness of nothing Lies the voice of reason If we only remember How this void filled our space In the stillness of all things..
4.
Onseker 02:32
5.
BLOED TEEN DIE MUUR Geweeg, getel, is jy te lig gevind? Getoets, gefaal.. voel jy net te min? Dis nie net die pad nie, dit was nooit die plan Dis nie net die ander, wat maak jy hiervan? Daar’s bloed op jou bene Kan ek dit wegvee? Vir geen goeie rede Is jy in pyn.. Daar’s bloed op die muur Daar’s ‘n Vinger wat skryf En dalk net ‘n rede Vir al die pyn Opgetel, ek snak na asem.. Alleengelaat, is dit ek wat tel? Dis nie net die skade, dis in die lawaai Dis nie net die stilte, dis ‘n haan wat kraai Daar’s bloed op my bene Kan jy dit wegvee? Vir geen goeie rede Is ek in pyn.. Daar’s bloed teen die muur Daar’s ‘n Vinger wat skryf Ek smeek vir ‘n rede Vir al hierdie pyn Wie is jy? Sê my waarom soek jy my? … ek kan jou nie.. Hoor my… Ek’s so alleen
6.
No One Knows 04:51
NO ONE KNOWS Is it true, that you can’t wait? For me to come around and accept our fate I didn’t cry, when you made me lie That I didn’t want to give us another try And all the while the world just keeps on turning And no one knows Does it hurt, when I speak the truth? When I call out all the fiction you sold to me? What will it take, for us to face There are many truths in us that we couldn’t break? And the while the world just keeps on turning And all the while our hearts keep on burning So, please lie to me  We both know the truth the world can’t see Please lie to me I’d rather live a lie than a shattered dream of you and me In a world that doesn’t care if we are turning In a world that doesn’t know our hearts are burning In a world that’ll never understand our yearning No one knows I don’t know, where to search For something that can show the way through our bouts of rain This is a law that we can’t break We both understood the risks and chose to walk away And all the while the world just keeps on turning And all the while our hearts keep on burning
7.
DAAR IS 'N LYN Kyk. Daar’s ‘n lyn In die sand wat ons harte skei Kyk. Daar’s ‘n klip. In jou hand. En jy mik na my. Want aan jou kant van die lyn, lyk alles goed en rein. ‘n Kontras teen die vuil, waar my skande le en huil. En die klip raak jou verweer, teen die haat wat jy nie keer. Want doodmaak is mos reg, om my skande te beveg. Stop. Almal weet Ek verdien, nie genade nie. Stop. Waar’s jy nou? Het die lyn dalk jou hart ontbloot? Want aan my kant van die lyn, meng skande met die rein. Die goeie en die sleg, is die heeltyd in geveg. En jou klip verloor die mag, om jou oordeel te bekrag. Hoe onbeskryflik groot, sy genade in my nood. Daar is ‘n lyn. Daar is ‘n lyn. Teen jou hart se luid protes, ek is nog in proses. Daar is ‘n lyn. Daar is ‘n lyn Teen skynheiligheid se kroon, dit word nie hier beloon. Daar is ‘n lyn. Daar is ‘n lyn. Teen mag se wanbalans, hier kry mens nog ‘n kans. Daar is ‘n lyn. Daar is ‘n lyn.
8.
Oordenking 04:13
OORDENKING As ek ooit, tog kon sê Alles wat jy op my hart kom lê Dan sou ek ‘n honderd liedjies agterna moes sing Net om alles wat ek saam met jou ervaar Te vertel
9.
The Shore 02:24

about

GEBREEK

24-bit, 48 kHz .WAV

"GEBREEK" is the second volume of the Vanuitstof project, born when 3 friends decided to explore some of the deeper strata and more honest complexities of song writing and music making.

This volume was not premeditated.

Guitarist and Singer-Songwriter Werner Carstens, Bassist and Singer-Songwriter Jandre Viljoen and Keyboardist and Singer-Songwriter Helmut Meijer united after almost two years, finding themselves faced with some of the most perplexing realities, which in turn gave birth to some of the more brutally honest offerings called "Gebreek".

"Gebreek" explores the metaphor of liminality: having left the shore, but waking up to the reality that any given destination may not be that easily reached. And we very often found ourselves stuck in this state of flux, over and over again.

credits

released March 21, 2022

Written, Arranged, Performed and Produced by Vanuitstof

Bass by Jandré Viljoen and Werner Carstens

Guitars by Werner Carstens

Keyboards and Programming by Helmut Meijer

Vocals by Jandré Viljoen, Helmut Meijer and Werner Carstens

Mixed and Mastered by Helmut Meijer

Artwork by Amanda Carstens

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.

He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer | Signature Series

Streaming and
Download help

Report this album or account