Get all 59 Helmut Meijer | Signature Series releases available on Bandcamp and save 30%.
Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality downloads of Story I Write - Single, Fool On The Radio - Single, g e b r e e k, Bleeding Love - Single, Yahweh - Single, Sink - Single, Abba, Second Chance (Deluxe Edition), and 51 more.
1. |
Invoked or Not Invoked
02:31
|
|||
Invoked or not invoked,
God is present.
As ek roep, as ek stilbly,
God is naby
Hy is bo my, onder my in my, oral om my
|
||||
2. |
Abba
04:18
|
|||
Vader, Pappa, Yahwe
U ken my sit, my staan, my lê
U weet voor my siel wat ek gaan sê U deurgrond my hart, my hoef, my hê
Vat my beleggings, my besittings,
my bestanddele, my naam
Belê my, besit my, “U IS” U is my bestaan Of ek kom en of ek gaan
Met hallelujahande of helemal gedaan Tel my op en vat my saam
Abba my, Vader
Abba, my Vader
Hoe verder, Here, nader
My knieë is lam en my voete is seer Ek is moeg van self probeer
U wat nie blyplek het nie en altyd by my bly Ek voel nêrens
maar ek weet U’s êrens sterre en stof
laat klink u lof
Sy is langs my, voor my agter my, nader as ek aan my
As ek roep, as ek stilbly, God is naby Invoked or not invoked, God is present.
Woorde en Musiek: Frieda van den Heever
Abba, my Vader Abba my, Vader
Ek dag ek’s “halfway there ‘cause I’m living on a prayer” Ek slaap op gebed
dis al kooi wat ek oorhet
toe ou Jan van langsaan bekommerd raak, my kom wakkermaak en sê
“Aweh, genoeg gelê.
Die pray-er ís die prayer!”
en my optel, soos ‘n kind op sy rug
Abba, my Vader
Nader, Here, nader
Al die ekke smag na onse, Vader Abba ons weer
Abba ons, Vader
Al hoe verder, Here, nader
Al die onse wat in u Naam vergader skree: Abba, ons Heer!
|
||||
3. |
He Comes / Hy Kom
02:23
|
|||
Have you not heard his silent steps? He comes, comes, ever comes.
Every moment and every age,
He comes, comes, ever comes.
Every day and every night,
He comes, comes, comes, comes, comes. Have you not heard his silent steps? He comes, comes, ever comes.
Hoor jy dan nie sy stille treë? Hy kom, kom, is aan’t kom.
Elke oomblik en elke uur,
Hy kom, kom, is aan’t kom.
Elke dag en elke nag,
Hy kom, kom, kom, kom, kom.
Hoor jy dan nie sy stille treë? Hy kom, kom, is aan’t kom.
|
||||
4. |
If
03:16
|
|||
If, Lord, Your love for me is strong What holds me then,
what holds me from You so long?
If Love binds me unto You
What holds You Lord, from me so long?
This Soul of mine, with a deep desire To see you Lord,
and to choose Your love for me
No fear can ever conquer me
The only fear is to lose Your love for me
Love’s possession I entreat Lord make my soul,
make my soul, Lord,
where You abide
Yes, I will build a nest so sweet
It may not be to poor for You, oh God
|
||||
5. |
Real Eyes
02:08
|
|||
Give me real eyes to realize
where the real lies
|
||||
6. |
Hoor Jy My?
03:28
|
|||
Ek roep na jou
Jy roep na my
Ons roep nie sag genoeg nie
Ek skree op jou
Jy skree op my
Dis so hard ek kan nie hoor nie
In die gejaag en geraas en geroesemoes Kan ek hoeka nie meer hoor
wat ek “moes” en “moes nie”
Al die stemme
Wat soos lemme Deur my sny “Hoor jy my?”
As die engele eggo in jou bors
As die seun in jou siel roep “Ek het dors!”
As die oranje lig vir jou wiele fluister “Pause” Sal jy die petrol los,
luister na jou brandende bors?
Luister na die wind wat suis deur jou hare Luister na die kind wat nog bruis deur jou are Luister na die oomblik, luister heeldag lank Heeldag lank word ‘n jaar, jare word ‘n lewe
Luister na jou lyf, luister as jy bewe
Luister na jou moed, ook as hy jou begewe Luister na jou lag, na jou smag, na jou strewe God kom na jou gekamoefleer as jou lewe
|
||||
7. |
Into The Jordan
03:04
|
|||
Remind me of Your presence,
As I wade out to You now,
If I trust and swim out seeking, You won’t lead me out to drown.
lay me down into the Jordan, let my fears fade away; raise me up anew,
let redemption have its way.
bring to me my first breath, breathe into me my name; this body I give to You
I am Yours to claim.
my old life I put to rest
its you I love and choose open the sky my Lord thunder Your approve
land Your Spirit upon me and let our hearts be fused.
|
||||
8. |
Psalm 131
02:58
|
|||
Waarlik,
ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak;
‘n gespeende kind
by sy moeder,
soos ‘n gespeende kind
is my siel, is my siel in my
Wees stil, my siel Wees stil, my siel
Wees stil
Wees stil in my
|
||||
9. |
May It Be
02:14
|
|||
May it be the real I who speaks
May it be the real Thou that I speak to
The real I
To the real Thou
|
||||
10. |
Mamma
03:31
|
|||
Jy was helemal te vroeg en net betyds
want jou ma was moeg van haar eie ways iets in my moes sterf sodat jy kon wees
iets in my is bang, want jy is sonder vrees
En elke môre herinner jy my uiter jy die Woord in my sonder woorde
deurboor jou oë my siel
Mamma, jy spook te veel en jy dink te veel
en jy rook te veel
en jy drink te veel
en jy koop te veel
en jy hardloop te veel Mamma, voel jy jy’s te min?
Mamma, jy ruik te min en jy lag te min en jy duik te min en jy wag te min
en jy stop te min vir ’n asem in
Voel die lewe vir jou te veel?
Douvoordag as jy roep en ek hoor “Mamma, Basjan is wakker!”
is jy reg vir jou volgende avontuur: Wat is nou? En waar is hier?
Dan hoor ek vir ’n wyle voëls wat sing die nuwe tyding wat die dagbreek bring tot ’n dringende ding
my gedagtes binnedring
en ek reeds die toekoms inspring
Mamma, jy spook te veel en jy dink te veel en jy rook te veel en jy drink te veel
en jy koop te veel
en jy hardloop te veel
Mamma, voel jy jy’s te min?
Mamma, jy ruik te min enjylagtemin enjyduikteminenjywagtemin en jy stop te min vir ’n asem
trek hom in en blaas hom uit Kyk die druppels teen die ruit!
Met jou klein lyfie
en jou kort kuifie
en jou niks neerskryf nie Laat jy my ruik, wysneus my hoor, grootoor
my sien, pikanien
Mamma, kan ons buite gaan in die son gaan staan
sit ’n liedjie aan
kom ons dans gou saam voor jy aan moet gaan
met jou hardloopbaan
waarvan Basjan niks verstaan.
Is jy orraait, Mamma?
Kom ons vlieg kite, Mamma
Jy sal sien dat ons niks kan verdien, Mamma soos die voëls en die blomme van die veld, Mamma sonder goud en goed en geld.
Daar is niks waaroor hul frons en swoeg
Hulle weet: Genade is genoeg.
|
||||
11. |
||||
Serene light
shining in the ground of my being, draw me to yourself.
Draw me past the snares of the senses, out of the mazes of the mind.
Free me from symbols, from words
that I may discover the signified:
the word unspoken in the darkness that veils the ground of my being.
Draw me
Free me
Ground of my Being.
Helder lig wat skyn
in die grond van my wese
vul my van hoek tot kant.
Trek my verby die wippe van my sinne, uit die web van my verstand.
Red my van woorde, van tekens
dat ek die betekenis kan ontdek:
die woord nog ongeuiter in die duister wat die grond van my wese bedek.
Trek my, bevry my Soek my, kry my Grond van my Wese.
|
||||
12. |
||||
Come into being as you pass away
|
||||
13. |
O, My Siel
03:26
|
|||
O, my siel daar’s ryke stof ...
Wat baat dit die mens
as hy die hele wêreld wen maar homself verloor?
|
Helmut Meijer | Signature Series Stellenbosch, South Africa
HELMUT MEIJER is a Multi Award-Winning Music Producer, Composer & Singer/Songwriter based in Stellenbosch, South
Africa.
Helmut owns the boutique production company, Helmut Meijer Music and co-owns StoneBear & Mayor Music - a Film Music Collective and Indie Record Label.
He holds a Master of Philosophy degree in Music Technology (cum laude) from the University of Stellenbosch (2004).
... more
Contact Helmut Meijer | Signature Series
Streaming and Download help